Skip to product information
1 of 2

Riana Mostert Art

Boom 6 - Dooievlei se kameeldoringboom

Boom 6 - Dooievlei se kameeldoringboom

Regular price R 900.00 ZAR
Regular price Sale price R 900.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Quantity

Geskat op ongeveer 900 jaar oud staan hierdie dooie Kameeldoringbome steeds in Namibia.

Dooievlei is geleë naby Sossusvlei in die Namib-Naukluft Nasionale Park. Hierdie bome het gestref nadat die klimaat verander het en die sanduine die rivierwater afgesny het, wat die bome swart geskroei deur die son laat staan het.

Pen en potlood op papier. 

34cm x 29xm geraam.

 

View full details